voorspelde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | voorspel |
| Werkwoordelik | voorspel |
| Naamwoordelik | voorspel, voorspelde |
| Negatief | onvoorspeld, onvoorspelde |
- voor•spel•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van voorspel: wat voorspel is of voorspel word
- 'n Model word as geyk aanvaar indien die waargenome en voorspelde grondwatervlakke, volgens die oordeel van die modelleerder, voldoende ooreenstem. [1]