Gaan na inhoud

voorspellend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvoorspel
Bywoordelikvoorspellend
Attibutiefvoorspellende
voor•spel•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat voorspel, terwyl dit voorspel
  1. Die klassifikasiemodel vir navorsing wat in die studie geverifieer is, is gebaseer op 'n drieledige indeling, nl.: die wydte van toepassingsmoontlikhede (basiese, toegepaste, kontrak- en aksienavorsing), die vlak van die navorsingsdoelwit (verklarend, voorspellend en beskrywend) en die graad van eksperimentele kontrole (laboratoriumnavorsing, veldstudies en biblioteeknavorsing). [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: predicting(en)
Nederlands: voorspellend(nl)