Gaan na inhoud

voortgeset

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoortset
Werkwoordelikvoortgeset  
Naamwoordelikvoortgeset, voortgesette
voort•ge•set
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van voortset
  2. vorm die lydende vorm van voortset
  1. Hierdie aktiwiteit het hy voortgeset in Pretoria, waar hy in 1968 sy studies in die geneeskunde voltooi.[1]
  2. Amelina se vriende en kollegas benadruk die belangrikheid daarvan dat die kulturele inisiatiewe wat deur haar aan die gang gesit is, voortgeset sal kan word.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat voortgeset is of word
  1. Hierdie onderafdeling doen voortgeset navorsing om standaardriglyne vir die detail-ontwerp en spesifisering van fasiliteite te stel en te ontwikkel ten einde toeganklikheid, inklusiwiteit en uitnemendheid ‒ drie van die Universiteit se strategiese doelwitte ‒ te verwesenlik. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: continued(en)
Nederlands: voortgezet(nl)