Gaan na inhoud

voortset

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek set voort   
(in bysin)   ... dat ek voortset  
Verlede Tyd  ek  het voortgeset  
Onbepaalde wys voort te set   
Teenwoordige deelwoord voortsettend   
Verlede deelwoord voortgesette   
voort + set
voort•set
Om voort te gaan met 'n proses of aksie
  1. Hy het getrag lig te versprei, en hy hoop dat die plaaslike tak hierdie werk sal voortset. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: continue(en)
Nederlands: voortzetten(nl)