Gaan na inhoud

voorverlede tyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voorverlede tyd     voorverlede tye  
IPA: [ˈfuə̯rfərˌliə̯də təɪ̯t], meervoud: [ˈfuə̯rfərˌliə̯də ˈtəɪ̯jə]
فُوَرْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فُوَرْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
foorfirléde tyt, foorferléde tyd; meervoud: foorfirléde ty-ë, foorferléde ty-ë
Vorm van 'n werkwoord wat 'n handeling aandui wat voor 'n vergelykingspunt in die verlede gebeur het.

    Sinonieme

voltooid verlede tyd, volmaak verlede tyd, pluperfektum, plusquamperfektum

    Vertalings

  Vertalings:    voorverlede tyd
Duits: Vorvergangenheit(de), Plusquamperfekt(de), dritte Vergangenheit (de)
Engels: pluperfect tense(en), past perfect(en)
Frans: plus-que-parfait(fr)
Italiaans: piuccheperfetto(it)
Nederlands: voltooid verleden tijd(nl), plusquamperfectum(nl)
Russies: плюсквамперфект(ru) (pljoeskwamperfekt)
Spaans: pretérito pluscuamperfecto(es)
Turks: üçüncü geçmiş zaman (tr)