vovhund

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Deens (da)

Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief vovhund g vovhunden vovhunde vovhundene  
Genitief vovhunds vovhundens vovhundes vovhundenes

Etimologie

Uit vov (woef) + hund (hond)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(kindertaal) 'n (klein en liewe) Hond; woef, woefie, woefels.

    Sinonieme

vovse

    Spreekwoorde

villa, Volvo og vovhund (letterlik: villa, Volvo en woefie)
Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet - verwys na die gevestigde en kommervrye, dog vervelige en voorspelbare lewe, met 'n vaste werk en statussimbole.[1]

Verwysings