Gaan na inhoud

vraagroep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vraagroep    vraagroepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vraagroepie     vraagroepies  
'n Sin wat met 'n vraagroep eindig, stel 'n vraag op 'n opgewonde manier, druk opgewondenheid, ongeloof of verwarring uit in die vorm van 'n vraag, of vra 'n retoriese vraag. (interrobang, interabang, exclamation question mark)

    Sinonieme

uitroepvraag