Gaan na inhoud

vroegoggend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
vroegoggend
vroeg + oggend
vroeg•og•gend
in die eerste ure van die dag
Lede van die Valke en 'n spesiale taakspan het vroegoggend op twee eiendomme toegeslaan. Daar is by die eerste eiendom op 40 g amalgaam en nagenoeg R80 000 in kontant beslag gelê.[1]