Gaan na inhoud

vrot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vrot    vrot    vrots    
Vergrotend   vrotter    vrotters  
Oortreffend   vrotste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  vrotte    vrottes  
onderhewig aan verval en bederf
Dis soos 'n psige of 'n appel, maar daar is iets vrots aan die binnekant.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rotten(en)
Nederlands: rot(nl), deur en deur vrot: verrot(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vrot  
Verlede Tyd  ek  het gevrot    
Teenwoordige deelwoord vrottende   
Verlede deelwoord gevrotte   
om te verval, te bederf
Om vieslike stank uit yskaste te kry nadat dit af was en goed gevrot het: Koeksoda het gehelp om die stank te verminder dat ek dit kon verdra om in die yskas te werk.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: spoil(en), rot(en)
Nederlands: bederven(nl), rotten(nl), deur en deur vrot: verrotten(nl)