Gaan na inhoud

vrugbeginsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vrugbeginsel
Enkelvoud Meervoud
  vrugbeginsel    vrugbeginsels  
vrug + beginsel
vrug•be•gin•sel
(plantkunde) Dié deel van die stamper van 'n blom wat een of meer saadknoppe bevat.
  1. Aan die bopunt van elke vrugbeginsel is ’n styl, wat die stempel ondersteun. Die stempel vang stuifmeelkorrels vas [1]

    Holonieme

Ginesium

    Meronieme

Saadknop

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ovary(en)
Nederlands: vruchtbeginsel(nl) o