Gaan na inhoud

vrye

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vry    vry, vrye    vrys    
Vergrotend   vryer    vryers  
Oortreffend   vryste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  vrye    vryes    
Bywoord
Oortreffend   die vryste  


Attributiewe vorm van vry; nie gevangene of onder iemand se beheer nie; nie meer besig met iets nie.
  1. Dis jou vrye keuse of jy dit wil doen of nie.
  2. Sannie lees graag in haar vrye tyd.
«Vrye teuels gee.»
Iemand laat maak soos hy/sy wil.

    Vertalings

  Vertalings:    vrye
Engels: free(en)
Nederlands: vrije(nl)