vrygestel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vrystel |
| Verlede Tyd | ek | het vrygestel |
- vry•ge•stel
- Verlede deelwoord van vrystel; afgee; uitgee; ontslaan of onthef.
- Die plastiek het giftige gasse vrygestel toe dit verbrand is.
- Die album is vrygestel en is nou in die winkels beskikbaar.
- Die ontwikkeling van die kolonies het Brittanje vrygestel van die geldelike las om in hul verdediging te voorsien.
| Vertalings: vrygestel | |||
|---|---|---|---|