Gaan na inhoud

vulkaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vulkaan
Enkelvoud Meervoud
  vulkaan    vulkane  
   
(lêer)
vul•kaan
(geologie) 'n Skeuring in die kors van 'n planeet soos die Aarde wat toelaat dat warm lawa, vulkaniese as en gasse uit 'n magmakamer onder die oppervlak ontsnap.
  1. 'n Vulkaan het vir die eerste keer in 450 jaar op Rusland se Kamtsjatka-skiereiland uitgebars, het die land se rampowerheid Sondag bevestig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: volcano(en)
Nederlands: vulkaan(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vulkaan.