Broer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Broer verwys na die manlike kind met betrekking tot ander kinders van dieselfde ouers. Dit kan ook losweg gebruik word om na 'n hegte vriend te verwys.

Daarnaas is Broer of Broër ook 'n ou Duitse manlike voornaam en van.

Bekende naamdraers:

  • Hendrik Broer (* 1950), Nederlandse wiskundige
  • Hilde Broër (1904–1987), Duitse beeldhouer en skilder
  • Ingo Broer (* 1943), Duitse teoloog en eksegeet

Sien ook:

  • Bröer

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]