Gaan na inhoud

waaghalsery

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  waaghalsery     
waag•hal•se•ry
'n Waaghals se gedrag
  1. Dis waagmoed, nie waaghalsery nie. Dis my plan om uiteenlopende kunstenaars met groepsprojekte bymekaar te kry om mekaar op te skerp. [1]

    Sinonieme

Roekeloosheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: daredevilry(en)
Nederlands: waaghalzerij(nl) vf