waaghalsig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | waaghalsig | waaghalsige | waaghalsigs | |
| Vergrotend | waaghalsiger | waaghalsigers | ||
| Oortreffend | waaghalsigste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| waaghalsige | waaghalsiges | |||
- waag•hal•sig
- Gretig om risiko's te neem
- waaghalsig soos elke nag
op 'n grillige drometog
maar nog verder, verdoolder nog:
onvindbaar die volgende dag.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|