Gaan na inhoud

waaierstertmuis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Graphiurus murinus, 'n waaierstertmuis
Enkelvoud Meervoud
  waaierstertmuis    waaierstertmuise  
waai•er•stert•muis
(soogdiere) 'n Knaagdier met 'n lang stert uit die genus op Wikispecies Graphiurus
  1. Verskeie resepte vir gestopte vleis soos dié vir gestopte uier, waaierstertmuis en tjokka kom in The Roman cookery book voor. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dormouse(en)