waak
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | waak |
| Verlede Tyd | ek | het gewaak |
- Om wakker te bly
- Om seker te maak dat niks skadeliks gebeur nie
- Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.[1]
- Buitekantoorjoernaliste moet ook daarteen waak om te min klem op die demografiese eienskappe van die breër bevolking te lê, want hulle besef tereg ook hul lesers behoort hiervan kennis te neem – dis deel van die koerant se opvoedingstaak en taak om in te lig [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|