waan
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waan |
- Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as uuan 'gevoel, verbeelding' bekend. Van Proto-Germaans *weni- en Proto-Indo-Europees *uenH-, *unH-. [1]
-
(lêer)
- 'n oortuiging gebaseer op 'n verkeerde persepsie of interpretasie van die werklikheid
- Wie nie daarin leef nie, is nog aan die slaap, terwyl dit al laat is. So iemand verkeer nog in die waan dat dit nog nag is.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | waan |
| Verlede Tyd | ek | het gewaan |
| Teenwoordige deelwoord | wanende | |
| Verlede deelwoord | gewaande | |
- 'n verkeerde persepsie of interpretasie van die werklikheid oor iets hê
- Wat is werklikheid en wat in ons bestaan is so gewaan soos die vals maan? Weet ons ooit? [3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|