Gaan na inhoud

waardeloos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   waardeloos    waardelose    waardeloos  
waar•de•loos
Wat geen waarde het nie
  1. Nietzsche redeneer dat die postmoderne samelewing gevestig is in sy najaag van mag, gemak, plesier en 'n materialistiese leefstyl. Dit het tot gevolg dat die samelewing in 'n “kuddementaliteit” verval het wat tradisionele waardelose “waardes” blindelings navolg.[1]

    Antonieme

Waardevol

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: wertlos(de)
Engels: worthless(en)
Nederlands: waardeloos(nl)