waarmee
Voorkoms
| Voornaamwoord |
|---|
| waarmee |
- waar•mee
- Wys na die voorwerp wat gebruik moet word; met wat.
- Waarmee het hy dit gedoen?
- Dit is die mes waarmee hy die brood sny.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel | Bywoord |
|---|---|
| met | mee |
| Bywoordelike voornaamwoord | |
| Persoonlik | ermee |
| Naby | hiermee |
| Veraf | daarmee |
| Betreklik | waarmee |
| Vraend | waarmee? |
| Onbepaald | ergens mee |
| Negatief | nergens mee |
| Universeel | overal mee |
- Hulp:IPA: [dar.me]
-
(lêer)
- Vraend Waarmee? Met watter voorwerp?
- Betreklik … met wat
- Die woord is skeidbaar.
- Vraend
- 1.: «Waarmee heb je dit gesneden?»
- Waarmee het jy dit gesny?
- 1.: «Waar heb je dit mee gesneden?»
- Waarmee het jy dit gesny?
- Betreklik
- 2.: «Dit is het mes waarmee ik het gesneden heb»
- Hierdie is die mes waarmee ek dit gesny het.
- 2.: «Dit is het mes waar ik het mee gesneden heb»
- Hierdie is die mes waarmee ek dit gesny het.