waarnaar
Voorkoms
Voorsetselbywoord | |
---|---|
naar | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | ernaar |
Naby | hiernaar |
Veraf | daarnaar |
Betreklik | waarnaar |
Vraend | waarnaar? |
Onbepaald | ergens naar |
Negatief | nergens naar |
Universeel | overal naar |
- 1.:betreklik
- «Dit is waarnaar hij kijkt.»
- Dit is waarna hy kyk.
- 1.:betreklik
- «Dit is waar hij naar kijkt.»
- Dit is waarna hy kyk.
- 2.:vraend
- «Waarnaar kijkt hij?»
- Waarna kyk hy?
- 2.:vraend
- «Waar kijkt hij naar?»
- Waarna kyk hy?
- 1.: Betreklike voornaamwoordelike bywoord
- Dit vervang die kombinasie "*naar+die/ dat, dewelke / hetwelk". Die vervanging is nie verplig nie, maar die gebruik van die betreklike voornaamwoord sonder vervanging is taamlik verouderd. Die woord is skeibaar. Die tradisionele grammatika beperk hierdie vervanging tot dinge en sluit dit uit vir persone, maar hierdie onderskeid verwater.
- 2.: Vraende voornaamwoordelike bywoord
- Dit vervang die kombinasie "naar+wat?" Die vervanging is nie verplig nie. Die woord is skeibaar. Die tradisionele grammatika beperk hierdie vervanging tot dinge en sluit dit uit vir persone, maar hierdie onderskeid verwater.