waarneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | neem waar |
| (in bysin) | ... dat ek | waarneem |
| Verlede Tyd | ek | het waargeneem |
- waar•neem
- Met die oë sien; inligting met die sintuig van sig bekom.
- Tydelik vir iemand instaan; tot iemand se terugkeer sy funksie verrig.
- Die lig van 'n vuurtoring roteer, sodat skepe dit as 'n periodiese flits waarneem.
- Jan sal waarneem terwyl ek op vakansie is.
| Vertalings: waarneem | |||
|---|---|---|---|