waas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waas |
- Sedert vroeë Middelnederlands bekend as waes of wase. As toponiem reeds in Oudnederlands (868). Wase het modder beteken. Die oorspong is onseker. Moontlik van Proto-Germaans *wrason-.[1]
- (weer) missluier, laag damp of fyn druppels; vertroebeling van die lug
- 'n Waas hang oor die gebied waar die brande steeds voortwoed.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waas.