Gaan na inhoud

wafaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wafaat     wafate  
IPA: [wɑˈfɑːt], meervoud: [wɑˈfɑːtə], verlede deelwoord: [xəwɑˈfɑːt]
وَفَاتْ , meervoud: وَفَاتِی , verlede deelwoord: خِوَفَاتْ
(Slaams-Afrikaans:) dood, einde van die lewe.

    Vertalings

  Vertalings:    wafaat
Engels: Tod(en)
Duits: death(de)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wafaat 
Verlede Tyd  ek   het gewafaat        
(Slaams-Afrikaans:) Ophou om te lewe, doodgaan.

    Sinonieme

sterf, sterwe, doodgaan, meniengal

    Vertalings

  Vertalings:    wafaat
Engels: die(en)
Duits: sterben(de)