wag
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wag |
| Verlede Tyd | ek | het gewag |
| Onbepaalde wys | te wagte | |
| Teenwoordige deelwoord | wagtende | |
-
(lêer)
- Om in dieselfde plek of situasie te bly totdat iemand kom of iets gebeur
- Mandoza, die bekende kwaito-musikant wat Sondag by sy huis oorlede is, moes glo drie uur lank vir ʼn ambulans wag wat toe nooit opgedaag het nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wag | wagte |
- Iemand van sekuriteit
- Omdat die wagte nie deur die bank in diens geneem word nie, maar deur die onderskeie sekuriteitsmaatskappye hou die bank nie formeel rekord van klagtes of komplimente rakende die sekuriteitswagte nie[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|