wag-'n-bietjie-boom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wag-'n-bietjie-boom | wag-'n-bietjie-bome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wag-'n-bietjie-boompie | wag-'n-bietjie-boompies |
- (plante)
Ziziphus mucronata 'n bladwisselende, slaphangende boom wat berug is weens sy dorings