wagtoring
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wagtoring | wagtorings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wagtorinkie | wagtorinkies |
-
(lêer)
- wag•to•ring
- (militêr) Toring vanwaar waggehou word; toringgebou of stellasie van waar die omgewing dopgehou word sodat alarm gemaak kan word as 'n ongewenste situasie ontstaan.
- Die wagtoring, ou militêre hospitaal en die ou kavallerie-barakke is vandag blywende herinneringe aan die Grensoorloë.
| Vertalings: wagtoring | |||
|---|---|---|---|