Gaan na inhoud

walg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek walg  
Verlede Tyd  ek  het gewalg    
Teenwoordige deelwoord walgend     
Om 'n sterk afkeer te ervaar wat fisies gevoel word of naarheid veroorsaak
  1. Het ek die reg te wonder of jy walg
    Oor spookverskynsels in 'n spokeland?[1]
Walging

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: retch(en), Engels: gag(en)
Nederlands: walgen(nl)