Gaan na inhoud

walgend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordwalg
Bywoordelikwalgend
Attibutiefwalgende
wal•gend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat walg, terwyl dit walg; ook: wat walging veroorsaak
  1. Die stank van looibas en die slym,
    brousels wat uit die looikuip stort,
    het in die skemer werksvertrek vir hom
    skielik walgend en te veel geword.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: retching(en); nauseating(en)
Nederlands: walgend(nl); walgingwekkend(nl)