Gaan na inhoud

walgende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordwalg
Bywoordelikwalgend
Attibutiefwalgende
wal•gen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van walgend: wat walg, terwyl dit walg; ook: wat walging veroorsaak, weersinwekkend
  1. Die gevolg van hierdie standpunt was dat daar teen die einde van die agtiende eeu in opvoedkundige kringe aanbeveel is dat, indien daar met kinders oor geslagsgemeenskap gepraat word, dit aan hulle voorgehou moet word as 'n walgende morsigheid wat weersinwekkend en afstootlik is.[1]