Gaan na inhoud

wan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat rys wan
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wan  
Verlede Tyd  ek  het gewan        
(landbou) Om die kaf uit die los graan te verwyder
  1. Daar is verskeie tradisionele tegnieke om te wan, maar deesdae gebruik grootskaalse boere graanstropers om te oes, te dors en te wan.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: winnow(en)
Nederlands: wannen(nl)