Gaan na inhoud

wapenspreuk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wapenspreuk    wapenspreuke  
wapen + spreuk
wa•pen•spreuk
(heraldiek) Sin wat 'n wapen vergesel
  1. Die wapenspreuk, “Ex unitate vires”, is 'n Latynse vertaling van die voormalige Transvaalse wapenspreuk: Eendrag maak mag. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: motto(en)
Nederlands: wapenspreuk(nl) v/m