wasig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | wasig | wasige | wasigs | |
| Vergrotend | wasiger | wasigers | ||
| Oortreffend | wasigste | |||
- wa•sig
- Asof dit deur 'n waas bedek of omring is
- Soms is daar ʼn heining in ons koppe. Voel jy dit ook? Alles lyk wasig. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|