waskas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waskas | waskaste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waskassie | waskassies |
- was•kas
- Moenie sekere metale, hout, dun plastiek en ander soortgelyke goed in die waskas sit nie; gebruik telkens eko-modus wanneer moontlik. (dishwasher, dishwashing machine)
- skottelgoedwasmasjien, skottelgoedwasser