waskind
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waskind | waskinders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waskindjie | waskindjies |
- 'n Waskind is 'n volwassene wie se aksies, belangstellings of mediagebruik as meer geskik vir kinders beskou word, of 'n ouer wat kinderagtig met hul kinders optree en nie hul pligte as 'n ordehouer opneem nie.
- kindwassene, kindmens
{{Oorsprong < volWASsene wat soos 'n KIND optree}}