Gaan na inhoud

waterbeertjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  waterbeertjie    waterbeertjies  
water + beertjie
wa•ter•beer•tjie
(diere) 'n organisme wat wat tot die filum op Wikispecies Tardigrada uit die Ecdysozoa behoort. Dis klein diertjies wat in alle oseane, seë en ander water asook oor die hele wêreld op vogtige plekke op die land voorkom, dikwels in of op plantegroei.
  1. Waterbeertjies is slegs ongeveer 'n halwe millimeter lank maar is amper onuitwisbaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tardigrade(en)
Esperanto: tardigrado(eo)
Nederlands: beerdiertje(nl) o, waterbeertje(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterbeertjie.