Gaan na inhoud

waterdig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   waterdig    waterdigte    waterdigs  
water + dig
wa•ter•dig
wat die eienkap het om groot hoeveelhede water te weerstaan
Die reëntoetsmetode is om die waterdigting van materiaal wat aan lug blootgestel word wanneer swaar reën te simuleer. Hierdie metode is van toepassing op enige materiaal met of sonder waterdigte behandeling.[1]
Waterdigtheid, waterdigting

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: waterproof(en)
Nederlands: waterdicht(nl)