Gaan na inhoud

waterdigting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  waterdigting     
Afgelei van waterdig met die agtervoegsel -ing
wa•ter•dig•ting
  1. (boukunde) die proses om 'n voorwerp of struktuur waterdig of waterbestand te maak
  2. (boukunde) die stowwe wat vir 1) gebruik word
  1. Om die waterdeurlaatbaarheid of waterdigting van materiaal te meet, word verskillende metodes gebruik afhangende van die werklike gebruik van die stof, en die ooreenstemmende indekse word gebruik om die waterdeurlaatbaarheid van materiaal uit te druk.[1]
  2. Dit is geskik vir alle soorte materiaal, insluitend dié wat met waterdigting behandel is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: waterproofing(en)
Nederlands: waterdichting(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterdigting.