Gaan na inhoud

wateroordragstelsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wateroordragstelsel    waterdoordragstelsels  
water + oordrag + stelsel
wa•ter•oor•drag•stel•sel
(geologie), (ekonomie), (ekologie) 'n Stelsel wat water oordra van én plek waar dit volop is na 'n plek waar daar 'n behoefte is
  1. Groot riviere is baie skaars en wateroordragstelsels van waterbronne wat honderde kilometer ver is, laat ons toe om in stede te funksioneer.[1]

    Hiponieme

Tussenbekkenwateroordragstelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: wateroverdrachtsysteem(nl) o