waterstofperoksied
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterstofperoksied |
- wa•ter•stof•per•ok•sied
- (chemie) H2O2, die verbinding van waterstof met suurstof in sy -1 oksidasietoestand.
- ’n Suurstofatoom het gewoonlik ’n oksidasiegetal van −2. Een uitsondering is in peroksiede (byvoorbeeld waterstofperoksied) waar suurstof ’n oksidasiegetal van −1 het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterstofperoksied.