Gaan na inhoud

web

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  web    webbe  
  1. (biologie) 'n Net gemaak deur 'n spinnekop met spinnekopsy om insekte te vang
  2. (rekenaarwetenskap) Die internet; 'n wêreldwye net van elektroniese blaaie wat aan mekaar gekoppel is
  1. Hierdie web is 'n plat doekvormige web met 'n tregtervormige skuiling aan die een kant. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: web(en)
Nederlands: web(nl) o
  1. ↑ Culna; Tregterwebspinnekoppe; L.N. Lotz; 1994<ref>}} {{byv-1| Simple is ontwerp vir gebruikers wat 'n ongekompliseerde manier wil hê om toegang tot die web te kry.<ref>Google play; store; <2026