Gaan na inhoud

wedstryd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wedstryd    wedstryde  
wed + stryd
wed•stryd
(sport) 'n Kompetisie tussen twee of meer persone of spanne om te bepaal wie die beste in 'n spesifieke veld is
  1. Wat is jou voorspelling vir vanmiddag se wedstryd? [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: match(en)
Nederlands: wedstrijd(nl) m