weef
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | weef |
| Verlede Tyd | ek | het geweef |
| Onbepaalde wys | te wewe | |
| Teenwoordige deelwoord | wewende | |
| Verlede deelwoord | geweefde gewewe | |
- om stowwe te vervaardig deur lengtedrade (ketting) en breedtedrade (inslag) onderling loodreg te kruis
- Ek gee hulle 'n pluimpie hiervoor, want om een of ander rede het die orrelis dit nodig bevind om sulke snaakse tierlantyntjies en sulke onmoontlike ritmiese figure in sy spel in te wewe, dat mens regtig dikwels gewonder het waar hy nou eintlik was en dat almal veels te langsaam moes sing om hom kans te gee om by te bly. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor weef.