Gaan na inhoud

weekliks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   weekliks    weeklikse       
week•liks
Wat elke week of een keer per week gebeur.
  1. Harold deponeer elke Maandag R 30 in sy spaarrekening by Koning Bank, wat ’n rentekoers van 6,92% per jaar verdien en wat weekliks saamgestel word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    weekliks
Engels: weakly(en)
Nederlands: wekelijks(nl)