Gaan na inhoud

weerballon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  weerballon    weerballonne  
weer + ballon
weer•bal•lon
(weer) 'n Toestel wat 'n met waterstof of helium gevulde ballon gebruik om instrumente met 'n radiosonde in die stratosfeer te bring
  1. 'n Weerballon dra 'n klein toestel wat 'n radiosonde genoem word, wat informasie oor die atmosferiese druk, temperatuur, humiditeit en windspoed terugstuur.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weather balloon(en)
Nederlands: weerballon(nl) m