Gaan na inhoud

weerberig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  weerberig    weerberigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  weerberiggie     weerberiggies  
weer + berig
   
(lêer)
weer•be•rig
(weer) 'n Boodskap of aankondiging oor die weerstoestand en die verwagte weersomstandighede
  1. Markpryse is geweldig wisselvallig en word sterk deur weerberigte beïnvloed.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weather report(en)
Nederlands: weerbericht(nl) o