Gaan na inhoud

weerkaats

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit weerkaats  
Verlede Tyd  dit  het weerkaats    
Teenwoordige deelwoord weerkaatsend   
Verlede deelwoord weerkaatste   
weer•kaats
(fisika) Om deur elastiese botsing van rigting te verander; om gespieël te word
  1. Verder is die konvekse spieëls nuttig om vervormings te verminder waardeur die beeld wat weerkaats word onveilig is, maar effens kleiner is veilig genoeg.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reflect(en)
Nederlands: weerkaatsen(nl)