Gaan na inhoud

weerkaatsend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordweerkaats
Bywoordelikweerkaatsend
Attibutiefweerkaatsende
weer•kaat•send
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat weerkaats, terwyl dit weerkaats
  1. Hoewel die oppervlak twee keer so weerkaatsend as die maan is, sal dit nie met die blote oog of 'n verkyker gesien kan word nie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reflecting(en)
Nederlands: weerkaatsend(nl)