weerkaatsende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | weerkaats |
| Bywoordelik | weerkaatsend |
| Attibutief | weerkaatsende |
- weer•kaat•sen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van weerkaatsend: wat weerkaats, terwyl dit weerkaats
- 'n Weerkaatsende teleskoop, of weerkaatser, gebruik spieëls om lig van verafgeleë voorwerpe te versamel en te fokus.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|